Webblad-banier-Jeug-Juma-jaar-Sane-1
| DeurAfriForum

Laat vaar gemeenskapsdiensjaar as plasings misluk

AfriForum Jeug is bewus daarvan dat talle afgestudeerdes in medieseberoepsrigtings se loopbane gestrem word omdat die staat faal met die gemeenskapsdiensjaar.

Die jeugorganisasie staan reg om die howe te nader om mediese gegradueerdes van hul gemeenskapsdiensjaar vry te skeld indien die staat versuim om hulle betyds te plaas.

Afgestudeerdes in mediese beroepsrigtings wat as gevolg van die staat se onbevoegdheid nie geplaas word nie kan die volgende velde invul.

Naam en van(Required)