Rebellietoer 2017
“Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar 12 jaar later die stryd aansê: Aan die een kant die regeringsmagte…
“Dit was die Afrikaner se donkerste uur toe die bittereinders van die Anglo-Boereoorlog mekaar 12 jaar later die stryd aansê: Aan die een kant die regeringsmagte…
Die burgerregte-organisasie AfriForum Jeug vier nie vanjaar Jeugdag nie omrede die ANC-regering toenemend sy onbevoegdheid ten toon stel en die omstandighede in Suid-Afrika gevolglik ’n…
AfriForum Jeug het vanoggend nooddienste ontbied nadat voerstore en dierekampe by die Universiteit van Pretoria (UP) se fakulteit veeartsenykunde by Onderstepoort aan die brand gesteek is….
Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein Landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap weens die swak verblyftoestande en algemene geriewe by dié kollege toegepas…
AfriForum Jeug het op 23 Mei ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria (UP) wat op kampus rondgeloop…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het op 17 Mei besluit om nóg ’n studentetradisie op dié kampus te skrap. Serrie – ’n jare-oue studentetradisie –…
Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie.
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is ten sterkste.
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is teleurgesteld oor die weiering van verlof aan hulle om appèl teen ’n hoë-hofbeslissing van Desember 2016 aan te teken….
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het vandag in samewerking met lede van dié burgerregte-organisasie, twee mansstudente aangekeer wat pepersproei gespuit het in ‘n klas by die…
End of content
End of content
"*" indicates required fields