AfriForum Kuruman se Jeug begin om ouetehuis te beveilig
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. Dít volg nadat die…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. Dít volg nadat die…
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n konsultasieproses oor die toekoms van die standbeeld van pres. M.T. Steyn…
AfriForum Jeug is gekant teen die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om die koshuisname en gangname van sekere koshuise weg te vat. Ons as…
Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras. AfriForum Jeug staan dié rasgebaseerde beleid teë en voer aan dat jongmense slegs op meriete gekeur moet…
AfriForum Jeug het gister ’n skrywe aan sowel Volkswagen (VW) Suid-Afrika as Volkswagen se hoofkantoor in Wolfsburg, Duitsland, gerig rakende ’n onlangse advertensie waarin…
Ken jy pres. M.T. Steyn? Beantwoord die onderstaande vrae en staan ’n kans om die boek Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 van Kraal…
AfriForum Jeug saam met ongeveer 28 studente en ondersteuningspersoneel het van 31 Maart tot 6 April vanjaar die eerste Rebelspoorvasbyt van ongeveer 75 km te voet afgelê….
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die…
AfriForum en AfriForum Jeug sorg vir die behoud van ons Erfenis. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) wil President MT Steyn se standbeeld van die…
‘n Beknopte biografie vir die Millenniale Suid-Afrikaner Daar is tans spanning oor die Anton van Wouw beeld van President Marthinus Theunis (MT) Steyn op…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.