AfriForum en AfriForum Jeug maak vleiland in Moreletapark-natuurreservaat skoon
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27Β JunieΒ 2019 Moreletapark-natuurreservaat se vleiland skoongemaak.
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27Β JunieΒ 2019 Moreletapark-natuurreservaat se vleiland skoongemaak.
Die jeugvleuel van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek βn park tydens βn skoonmaakaksie opgeknap en na afloop daarvan βn heerlike fliekaand geniet.
AfriForum Jeug se Middelburg-tak het op 21Β JunieΒ 2019 βn buitelugvertoning aangebied. Bekendes soos Early B en Irene-Louise du Preez het tydens die vertoning opgetree, terwyl Tasha…
AfriForum Jeug se Kovsies- en Bloemfontein-tak het op 1Β JunieΒ 2019 die Rosenheim-aftreeoord in Fichardtpark besoek om Republiekdag, wat op 31Β Mei plaasgevind het, saam met die bejaardes…
Deur Ilze Nieuwoudt Die droom van βn republiek het op 31 Mei 1961 βn (harde) realiteit geword. Tog het hierdie ideaal reeds meer as honderd…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 4Β MeiΒ 2019 vir Solidariteit Helpende Hand in Kraaifontein gehelp met βn fondsinsameling vir βn nuwe studiefonds wat vir verdienstelike kinders uit…
Deur Cecilia Barnard Die laaste drie dae nΓ‘ my terugkeer uit die Kalahari was βn kaleidoskopiese dwaal. My sintuie is oorweldig deur die oorvloed mense,…
AfriForum Jeug het op 27Β FebruarieΒ 2019 sy regspan opdrag gegee om βn brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat βn brief vanaf SASA uitgereik…
AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat die polisiestasie AfriForum genader het…
End of content
End of content