UP-bestuur verseker Afrikaans as onderrigtaal
Die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het aan AfriForum Tuks bevestig dat Afrikaans as onderrigtaal by die universiteit gehandhaaf sal word. Hierdie was…
Die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het aan AfriForum Tuks bevestig dat Afrikaans as onderrigtaal by die universiteit gehandhaaf sal word. Hierdie was…
Wat het Afrikaanse klasse met klasgeld te make? Dít is die vraag wat elke Afrikaanse Tukkies-student hulself vra nadat dit aan die lig gekom het…
AfriForum Jeug wil die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) bedank na hulle onderneem het om die South African Students Congress (Sasco) se #TuksSoWhite-veldtog…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om verskillende regsopsies te ondersoek na die Universiteit van Pretoria (UP) geweier het om AfriForum Jeug se Tukkies-tak…
AfriForum Jeug verwerp die rassehaat wat deur die South African Students Congress (SASCO) op die kampus van die Universiteit van Pretoria en op Twitter met…
Die Universiteit van Pretoria (UP) se bestuur het op Woensdag, 17 September 2014 besluit om die jaarlikse Pot & Pons-koshuistradisie, ’n instelling van TuksJool in…
Die sekuriteitsdepartement van die Universiteit van Pretoria het vir die getuies van ʼn rassistiese voorval by die Taaibos-koshuis gesê die video-opnames van die sekuriteitskameras by…
Studente van die Taaibos-koshuis van die Universiteit van Pretoria (UP) is erg ontstel, nadat twee ongeïdentifiseerde swart studente van Kollege Tehuis die aand van 4…
AfriForum Jeug het gister stof in die oë van ander kampus-organisasies geskop deur 50% van die verkose setels van die Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) by die…
AfriForum Jeug het vandag die Universiteit van Pretoria (UP) se reaksie op die foto van twee damestudente wat hulle gesigte swart geverf het bevraagteken, omrede…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.