Grootfontein Landboukollege-studente leef soos varke
Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie.
Nog protesaksies kan binnekort deur studente aan die Grootfontein Landboukollege in Middelburg (Oos-Kaap) volg as daar nie dringend aan hul eise gehoor gegee word nie.
AfriForum Jeug het gister op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangekondig dat Alexa Kellner dié universiteit se wenner van die jeugorganisasie se R20 000-studiebeurs is….
Na afloop van ʼn dringende vergadering tussen AfriForum Jeug se Grootfontein-tak en die bestuur van die Grootfontein-landboukollege in Middelburg, Oos-Kaap is die toegewing gemaak dat…
Die departement van landbou, bosbou en visserye is oneerlik en oningelig rakende hulle voorgestelde taalbeleid vir die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap.
Die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, Henk Maree, is uit ʼn vergadering met die departement van landbou, bosbou en visserye, die studenteraad van die Grootfontein-landboukollege…
AfriForum Jeug het vandag ’n dispuut met die departement van landbou, bosbou en visserye verklaar, nadat dit aan die lig gekom het dat die departement…
End of content
End of content
"*" indicates required fields