AfriForum Jeug gaan klag indien teen VSR-lid wat ‘wit mense wil doodmaak’
AfriForum Jeug is besig om klagtes voor te berei wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens teen Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria en…
AfriForum Jeug is besig om klagtes voor te berei wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens teen Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria en…
AfriForum Jeug het ’n petisieveldtog van stapel gestuur om druk op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) te plaas om die Kleinsêr-wenners…
Die regspan van AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is gereed om die taalregte van Afrikaanse studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te verdedig…
AfriForum Jeug het klagtes van studente uit verskeie fakulteite van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontvang dat klasse wat oorspronklik in Afrikaans beskikbaar was,…
AfriForum Jeug, AfriForum en Solidariteit het die afgelope week die 2 461ste sitting van die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van rassediskriminasie (CERD)…
AfriForum Jeug het na die studente-appèlliggaam van die Universiteit van Stellenbosch (US) geappelleer teen die onregmatige opskorting van die kandidatuur van sewe kandidate wat aan…
AfriForum Jeug het gister op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangekondig dat Alexa Kellner dié universiteit se wenner van die jeugorganisasie se R20 000-studiebeurs is….
AfriForum Jeug gaan die kwessie oor die kwotastelsel internasionaliseer wanneer Henrico Barnard, AfriForum Jeug Tuks se VSR-presidentskandidaat, in Augustus na die Verenigde Nasies gaan om…
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit verwelkom die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein vandag – wat die senaats- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die…
AfriForum Jeug is van mening dat gratis tersiêre onderrig in Suid-Afrika nie haalbaar is nie.
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.