Nuus
βKill the Boerβ: NWU-goedkeuring van diΓ© dreunsang op kampus teleurstellend, in stryd met eie beleid
AfriForum Jeug bestempel dit as teleurstellend dat βn universiteit nie eens sy eie beleid en reΓ«ls rakende byeenkomste, betogings en…
AfriForum Jeug kweek volgende generasie leiers in Gauteng
AfriForum Jeug buig boompies wanneer hulle nog jonk is, daarom het diΓ© jeugorganisasie onlangs leerders van ses Gautengse skole in…
AfriForum Jeug belΓͺ in jong Noordwes-leiers
AfriForum Jeug in die Noordwes het op 14 Oktober in die nuutverkose leiers van HoΓ«rskool Wesvalia (Klerksdorp), Potchefstroom Volkskool en…
Studente trap 3 650 km tydens AfriForum Jeug se derde Trap vir jou Toekoms-fietsryuitdaging
AfriForum Jeug se Tuks-tak het op 24 September (Erfenisdag) βn 12 uur lange fietsryuitdaging van 12:00 tot middernag by Sol-Tech…
AfriForum Jeug eis optrede nΓ‘ βKill the Boerβ op Puk-kampus weerklink
AfriForum Jeug versoek dat die Noordwes-Universiteit (NWU) die sing van die βKill the Boerβ-dreunsang veroordeel en veiligheidsmaatreΓ«ls publiseer wat uiteensit…
AfriForum Jeug betreur die moord op Charlie Kirk, lΓͺ krans by Amerikaanse ambassade
AfriForum Jeug betreur die dood van Charlie Kirk, βn kritieke stem in die bevordering van konserwatiewe politieke denke onder veral…
AfriForum Jeug leer jong skuts oor verantwoordelik jag in Moorreesburg
AfriForum Jeug van die Malmesbury-tak het die afgelope naweek in samewerking met Kaapjag βn skietdag by die Kaapjag-skietbaan in Moorreesburg…
Verbied βKill the Boerβ op NWU-kampusse, eis AfriForum Jeug en 6Β 000 ondersteuners
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) AfriForum Jeug en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus het vandag…
AfriForum Jeug versterk Puk-studente met veiligheidsvaardighede
AfriForum Jeug se Puk-tak het verlede week βn Veiligheid 101-werksessie vir 15 studente op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus aangebied…
Laat daar lig wees om Tuks-kampus, eis AfriForum Jeug
AfriForum Jeug doen βn dringende beroep op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit om die gebreekte straatligte om die Universiteit van Pretoria…
Inwoners van Amelia Dameskoshuis raak veiligheidswenke baas
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 2 September βn Veiligheid 101-werksessie vir die inwoners van Amelia Dameskoshuis in Bloemfontein aangebied…
NWU gee stilswyende goedkeuring aan βKill the Boerβ nΓ‘ maandelange versuim om dreunsang te veroordeel
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Twee maande nadat AfriForum Jeug βn beroep op die visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) gedoen het…













