Ons veg vir die behoud van die PUK-kultuur
Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel…
Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel…
WESFRONTVASBYT 30 Sep – 5 Okt 2018 Besprekings open 3 September 2018 en sluit 23 September 2018 marike.vanas@afriforum.co.za/0812170008
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. Dít volg nadat die…
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n konsultasieproses oor die toekoms van die standbeeld van pres. M.T. Steyn…
AfriForum Jeug is gekant teen die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om die koshuisname en gangname van sekere koshuise weg te vat. Ons as…
Volkswagen Motorsport Suid-Afrika diskrimineer op grond van ras. AfriForum Jeug staan dié rasgebaseerde beleid teë en voer aan dat jongmense slegs op meriete gekeur moet…
AfriForum Jeug het gister ’n skrywe aan sowel Volkswagen (VW) Suid-Afrika as Volkswagen se hoofkantoor in Wolfsburg, Duitsland, gerig rakende ’n onlangse advertensie waarin…
Ken jy pres. M.T. Steyn? Beantwoord die onderstaande vrae en staan ’n kans om die boek Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 van Kraal…
AfriForum Jeug saam met ongeveer 28 studente en ondersteuningspersoneel het van 31 Maart tot 6 April vanjaar die eerste Rebelspoorvasbyt van ongeveer 75 km te voet afgelê….
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.