Vrouedag vir die Afrikaner?
Deur Frans de Klerk Op 9 Augustus 1994 word die eerste Nasionale Vrouedag in Suid-Afrika gevier. Hierdie dag herdenk ’n optog in 1956 teen wetgewing…
Deur Frans de Klerk Op 9 Augustus 1994 word die eerste Nasionale Vrouedag in Suid-Afrika gevier. Hierdie dag herdenk ’n optog in 1956 teen wetgewing…
Deur Chantelle du Preez Ons taal verjaar vandag. 96 jaar oud. ’n Taal met ’n unieke identiteit wat deur ons mense gevestig is. Afrikaans is…
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is gister (14 April 2021) in die Wes-Kaapse Hooggeregshof in Kaapstad…
AfriForum Jeug neem kennis van die gruweldade teen minderhede wat hul van hul taal, kultuur en menslikheid ontneem. Studente sê nou dat hulle hul oriëntasie…
Met die Universiteit Stellenbosch se besluit om die gebruik van ’n minderheid se moedertaal te beperk, wonder ’n mens watter vryheid volgende verbied of beperk…
AfriForum Jeug is van mening dat pres. Cyril Ramaphosa verantwoordelikheid vir die onlangse geweld by universiteitskampusse moet aanvaar en die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand…
Die AfriForum Jeug-tak in Kempton Park het op 27 Februarie 2021 by die Elgin-brug rommel opgetel, bossies uitgetrek en die omgewing netjies gemaak. Dié tak…
AfriForum Jeug het die hof genader nadat dié organisasie vroeër vanjaar klagtes ontvang het van verskeie studente aan tersiêre instellings regoor die land oor die…
Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) het 5 000 studente onlangs in kennis gestel dat hulle hul beurse verloor omdat hulle na bewering vals…
Dit is algemene kennis vir die inwoners van Upington dat die ontspanningsgeriewe wat deur die munisipaliteit bestuur word óf buite werking óf in so toestand…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.