Transformasieverhoor loop uit op eensydigheid
AfriForum Jeug betwyfel die deursigtigheid en geloofwaardigheid van die twee dae lange verhoor van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) wat die afgelope week in Johannesburg aangebied…
AfriForum Jeug betwyfel die deursigtigheid en geloofwaardigheid van die twee dae lange verhoor van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) wat die afgelope week in Johannesburg aangebied…
Daar sal geen verandering aan die Universiteit van Pretoria (UP) se koshuise gemaak word sonder dat daar met die koshuise en studente gekonsulteer word nie.
AfriForum Jeug het vandag die suksesvolle dwelmklopjag wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) by die Potchefstroom Landboukollege uitgevoer het, verwelkom. Dít, nadat dié jeugorganisasie vroeër vanjaar…
AfriForum Jeug en studente van die Universiteit van Pretoria het vandag oor die dood van koshuise en studentelewe gerou deur ’n kis met 1 600…
AfriForum Jeug verwelkom die nuus dat Rudi Buys nie volgende jaar as Studentedekaan gaan aanbly by die Universiteit van die Vrystaat nie. Die vertrouensverhouding tussen…
AfriForum Jeug het ’n klag teen die Afrikaanse dagblad, Beeld ingedien by die Persombudsman. Dié klag kom na maande se onakkurate en sensasionele beriggewing in…
Koshuise by die Universiteit van Pretoria (UP) verander in woonstelblokke wat verblyf sal bied vir of net eerstejaar of net seniorstudente. Dié aankondiging is op…
Laat daar geen misverstand oor bestaan: ek is baie goed op die hoogte van die Suid-Afrikaanse troepe wat op allerlei wyses het deelgeneem aan die…
AfriForum Jeug het vandag sy kommer uitgespreek oor die growwe diskriminerende uitlatings wat in die Wessels-verslag van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, wat uitgelek het,…
In die afgelope vyf maande het ’n mediastorm rondom die NWU-Potchefstroomkampus los gebars wat glo deur ’n magdom verskuilde agendas aangevuur word.
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.