Papiere, koshouers, plastiekbottels tydens skoonmaakprojek opgetel
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder is. Die jeug-tak het op…
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder is. Die jeug-tak het op…
AfriForum Jeug doen βn beroep op die Universiteit Stellenbosch (US) om Jolene le Roux nie vir die wolwe te gooi nie en dringend in te…
βn Finalejaarregstudent aan die Universiteit van Pretoria (UP) is pas as die nuwe sekretaris van Tuks se Studenteraad (SR) aangewys ten spyte van βn reeks…
βn Oorwinning vir Afrikaans Γ©n studente se reg tot vrye, demokratiese en deursigtige Studenteraadsverkiesings (SR-verkiesings). DΓt is hoe AfriForum Jeug die besluit van die Universiteit…
Nuwe verwikkelinge in die voortslepende kontroversie rakende die Studenteraadsverkiesing (SR-verkiesing) by die Universiteit Stellenbosch (US) het AfriForum Jeug genoop om vandag βn tweede regskrywe aan…
Pogings om Afrikaans selfs verder te verdring by die Universiteit Stellenbosch (US) het volgens AfriForum Jeug vandeesweek nuwe hoogtes bereik toe βn herrie rondom βn…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus βn mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini SASS-riviertoets is ontwerp om die…
Kry veiligheidsopleiding; leer van herwinning, woordvoerderwerk en vele meer! Nege Afrikaanse studente het vandag (9 Julie) moue opgerol en in samewerking met AfriForum se Centurion-tak…
AfriForum Jeug se Brits-tak beplan om volgende jaar nΓ³g βn Jeugfees te hou nΓ‘ die sukses van vanjaar se fees op 17 Junie. Die atmosfeer…
Ontwrigting van βn universiteitsprogram β dΓt is uiteindelik al waaraan Shaun Christie, βn regstudent in sy finale jaar aan die Noordwes-Universiteit, vandeesweek skuldig bevind kon…
End of content
End of content