#Jeugrevolusie 2025Â
Die jeugrevolusie gaan oor die invloed wat die jeug het om die verandering te wees wat ons toekoms vorm. Die Jeug-kongres is nie net nog…
Die jeugrevolusie gaan oor die invloed wat die jeug het om die verandering te wees wat ons toekoms vorm. Die Jeug-kongres is nie net nog…
Hulle oortree verskeie reĂ«ls van die Universiteit en kom daarmee weg sonder gevolge. AfriForum Jeug het besluit om aksie te neem hierteen. Voeg jou stem…
Ons speel op 12 Oktober van 10:00–12:00 rolbal by Oudstudente-sportklub.Kom speel saam. Daar is ’n boereworsrol vir middagete. Vier lede per span. RSVP hier:
7 September vanaf 12:00 tot 00:00 by die Voortrekkermonument Amfi Saal AfriForum Jeug se Pretoria-tak in samewerking met AfriForum Sport hou weer ’n fietsry-uitdaging! Vir…
Ons hou ’n paneelgesprek waar studente eerstehands kan uitvind wat politieke partye se standpunte is oor kwessies wat ons jongmense raak. Registreer hier om jou…
Lekker pryse, lekker gees en lekker musiek Datum: 22 Mei 2024Tyd: 17:30–21:00Plek: Wingate Park BuiteklubKoste: R50 per persoon (spanne van 2) Daar is beperkte plekke…
Toekomsskeppers is ’n inisiatief wat begin is deur AfriForum Jeug en AfriForum se afdeling vir jeugleierskapontwikkeling , omdat ons ’n groot passie het vir die…
Na afloop van vele insidente wat studente se veiligheid by openbare universiteite bedreig, het AfriForum Jeug ’n formele aansoek aan van die land se bekendste…
Jy kan saam met AfriForum-Jeug appelleer teen die skorsing van die student wat vir sy geloof opgestaan het.Teken jou appèl hier aan:
End of content
End of content