Toekomsskeppers-Wes-KaapAfr
| DeurAfriForum

Toekomsskeppers Wes-Kaap

Toekomsskeppers is ’n inisiatief wat begin is deur AfriForum Jeug en AfriForum se afdeling vir jeugleierskapontwikkeling , omdat ons ’n groot passie het vir die ontwikkeling van more se leiers. Ons missie is om jongmense te bemagtig met verskillende vaardighede sodat hulle ’n verskil kan maak waar hulle hulself bevind.

Hierdie geleentheid is slegs vir matrieks.

Datum: 15 Mei 2024
Tyd: 15:00–17:00
Plek: Red Leaf Bistro, Beyerskloof
RSVP voor of op 8 Mei 2024.

Navrae: tania.scheeper@afriforum.co.za

RSVP hier:

"*" indicates required fields

Skool se kontakpersoon*
Please enter a number greater than or equal to 0.
Please enter a number greater than or equal to 0.