βKill the Boer, Kill the Racist, Kill Afrikaans!β, lui Ε pamflet op die Puk
AfriForum Jeug veroordeel die rassehaat-pamflet wat in badkamers by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) versprei is, ten sterkste. Die pamflet, wat βn Afrika-bevrydingsembleem soortgelyk…

