Redelikheid is AfriForum se wagwoord
AfriForum en Solidariteit se beleid is dat elke veldtog wat ons aanpak, gebasseer moet wees op redelike argumente, billikheid en met erkenning van die beginsel…
AfriForum en Solidariteit se beleid is dat elke veldtog wat ons aanpak, gebasseer moet wees op redelike argumente, billikheid en met erkenning van die beginsel…
AfriForum Jeug het vandag sy splinternuwe webwerf bekendgestel wat aan jongmense die geleentheid gee om klagtes in te dien oor diskriminasie, insidente van rassisme, die…
Stel ons vry!: AfriForum Jeug dryf ‘n veldtog teen onbillike regstellende aksie (affirmative action). Regstellende aksie in Suid-Afrika het misluk omdat dit die minderheid vervreem…
Jeugontwikkeling: Die bevordering van ’n kultuur van leierskap onder jongmense is een van AfriForum Jeug se hooffokusareas. Die doel is nie net om leierskap te…
Gehalte onderwys: Aksies wat al gedryf is om gehalteonderwys te verseker: Vergader met raad van Hoër Onderwys om toelating tot universiteite wat gegrond is op…
Bevorder Afrikaans: ‘n Klagtekanaal vir studente se taalklagtes: Studente kan hul stem laat hoor oor probleme wat met taal verband hou. Dit gebeur dikwels dat…
Groenbussieprojek: AfriForum Jeug is die afgelope twee jaar betrokke by liefdadigheidsprojekte by kinderhuise landwyd. Ons Groenemmerprojek was ʼn reusesukses en het ʼn werklike verskil in…
Laat die sogenaamde ‘Afrikaner’-universiteite Suid-Afrika se ‘getransformeerde’ universiteite sleg lyk? Is Afrikaner-studente ʼn maklike teiken omdat hulle tot dusver geweier het om hulle instellings af…
AfriForum Jeug het vandag, wat Wêreld Woordeboekdag is, die woorde “tradisie” en “aktivisme” geborg in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se borg-ʼn-woord-projek.
Rasseverhoudings in Suid-Afrika het ʼn nuwe laagtepunt bereik na ’n reeks insidente op universiteite regoor die land.
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.