AfriForum Jeug se Puk-tak ontevrede met nuwe handelsmerk
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeë uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al…
AfriForum Jeug se Puk-tak het sy misnoeë uitgespreek met betrekking tot die besluit van die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) om die embleem van al…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het in samewerking met die Bloemfontein Motorklub, die Harley Davidson Motorfietsklub en Dina van Heerden, die projekorganiseerder, geskenke vanuit die gemeenskap…
Met die invul van die registrasievorm hieronder aanvaar ons dat die datum vir jou haalbaar is. Indien iets voorval en jy nie meer kan bywoon…
Lede van die Solidariteit Beweging en AfriForum Jeug het vandag die 500-jaar herdenking van die hervorming gevier deur die oprig van ’n klipstapel.
AfriForum Jeug moedig alle lede aan om Maandag, 30 Oktober 2017 swart aan te trek om te wys dat ons saam met die families…
Martin Luther (of Luder, later Ludher), een van die grootste vaders van die Protestantse Hervorming, is op 10 November 1483 in Eisleben, Sakse gebore.
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende versoek aan die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus gestuur waarin hulle ’n aksieplan eis…
Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat…
AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as ’n regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid…
’n Verteenwoordiger van AfriForum Jeug is vandag by die Universiteit van Pretoria deur ’n lid van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) se UP-studente-afdeling tydens die 2017…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.