AfriForum Jeug-lede onregmatig gearresteer vir Kerkstraat se naamherlewing
Vyf AfriForum Jeug-lede is Sondagaand onregmatig deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gearresteer. Dít volg nadat die studente saam met ’n groep van sowat 40…
Vyf AfriForum Jeug-lede is Sondagaand onregmatig deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gearresteer. Dít volg nadat die studente saam met ’n groep van sowat 40…
In die afgelope vyf jaar het die ANC-regering meer as 2, 8 miljoen skoliere weerhou van universiteitsonderrig. Dié getal dui op die hoeveelheid leerlinge wat…
In die afgelope vyf jaar het die ANC-regering meer as 2, 8 miljoen skoliere weerhou van universiteitsonderrig. Dié getal dui op die hoeveelheid leerlinge wat…
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het aan AfriForum Jeug bevestig dat hulle nie die uitslae van die meningspeiling oor…
AfriForum Maties het self ingespring om die standbeeld van J. H. Marais skoon te maak nadat dit gister gevandaliseer is. Dié aksie vorm deel van…
Die rektor van die Universiteit van Stellenbosch, prof. Wim de Villiers se wanbestuur lei tot anargie by dié universiteit. Betogers het vandag die kampus betree…
AfriForum Jeug het verneem dat die Universiteit van Stellenbosch (US) hul rektor, professor Wim de Villiers, se verklaring oor die US se onderrigtaal teruggetrek het….
AfriForum Jeug het ’n patroon by prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van Universiteit van Stellenbosch (US), begin waarneem waardeur hy amptelike prosesse keer…
Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Reform Puk-groep uitgenooi om hul volgende raadsvergadering toe te spreek. Dít, nadat AfriForum Jeug Pukke die visekanselier,…
Die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het aan AfriForum Tuks bevestig dat Afrikaans as onderrigtaal by die universiteit gehandhaaf sal word. Hierdie was…
End of content
End of content