AfriForum Jeug se George-tak toets Witelsrivier
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini SASS-riviertoets is ontwerp om die…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini SASS-riviertoets is ontwerp om die…
Kry veiligheidsopleiding; leer van herwinning, woordvoerderwerk en vele meer! Nege Afrikaanse studente het vandag (9 Julie) moue opgerol en in samewerking met AfriForum se Centurion-tak…
AfriForum Jeug se Brits-tak beplan om volgende jaar nóg ’n Jeugfees te hou ná die sukses van vanjaar se fees op 17 Junie. Die atmosfeer…
Ontwrigting van ’n universiteitsprogram – dít is uiteindelik al waaraan Shaun Christie, ’n regstudent in sy finale jaar aan die Noordwes-Universiteit, vandeesweek skuldig bevind kon…
AfriForum Jeug het vandag opnuut kapsie gemaak teen die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA). Dié jeugorganisasie het plakkate met slagspreuke soos “Afrikaanse…
Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, ’n senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat in Februarie geskors is na aanleiding van sy openbare beswaar oor…
Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is na aanleiding van sy openbare beswaar oor die inhoud van…
Die dissiplinêre verhoor van Shaun Christie, die senior student van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat vroeër vandeesmaand tydelik geskors is na aanleiding van sy openbare beswaar…
AfriForum Jeug se volgehoue druk op bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) het nou vrugte afgewerp nadat bestuur laat gisteraand aangekondig het dat sekere…
Die eerste dag van klasse op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is in chaos gedompel met stakende werknemers wat studente toegang tot…
End of content
End of content