UP verbreek onderneming om kampus oop te hou
AfriForum Jeug is van mening dat die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om dié universiteit te sluit weens betogings oor studiefooie, ’n verbreking van…
AfriForum Jeug is van mening dat die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om dié universiteit te sluit weens betogings oor studiefooie, ’n verbreking van…
AfriForum Jeug en studente wat dié organisasie ondersteun, het vandag ʼn veldtog op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus van stapel gestuur om studente…
Die studente-appèlhof van die Universiteit van Stellenbosch (US) het op 9 September 2016 uitspraak gelewer rakende die appèl van die agt AfriForum Jeug-kandidate wat aan die verkiesing…
AfriForum Jeug het gister ’n memorandum aan die bestuur van die Universiteit van Pretoria (UP) oorhandig, waarin die organisasie die skorsing eis van Luvuyo Menziwa,…
AfriForum Jeug het Carmi Joubert as die Universiteit van Pretoria (UP) se wenner van dié organisasie se studiebeurs ter waarde van R20 000 aangekondig. Die…
AfriForum Jeug het ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) gerig waarin hulle dié universiteit se gebrekkige en onregmatige verkiesingsprosedures en -reëls van…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het op Woensdag 31 Augustus selfverdedigingsklasse vir studente by die Universiteit van Pretoria aangebied.
AfriForum Jeug se Tuks-tak het vandag strafregtelike klagtes by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) teen Luvuyo Menziwa, ’n student en SR-lid van die Universiteit van Pretoria…
AfriForum Jeug is besig om klagtes voor te berei wat by die Suid-Afrikaanse Polisiediens teen Luvuyo Menziwa, ʼn student aan die Universiteit van Pretoria en…
Agt AfriForum Jeug VSR-kandidate het vandag appèl ingedien teen die beslissing van die studentehof van die Universiteit van Stellenbosch (US). Dié bevel het gelas dat…
End of content
End of content