Vanderbijlpark-tak se jeuglede knap gemeenskapspark op
Die jeugvleuel van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek ’n park tydens ’n skoonmaakaksie opgeknap en na afloop daarvan ’n heerlike fliekaand geniet.
Die jeugvleuel van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek ’n park tydens ’n skoonmaakaksie opgeknap en na afloop daarvan ’n heerlike fliekaand geniet.
AfriForum Jeug se Middelburg-tak het op 21 Junie 2019 ’n buitelugvertoning aangebied. Bekendes soos Early B en Irene-Louise du Preez het tydens die vertoning opgetree, terwyl Tasha…
AfriForum Jeug se Kovsies- en Bloemfontein-tak het op 1 Junie 2019 die Rosenheim-aftreeoord in Fichardtpark besoek om Republiekdag, wat op 31 Mei plaasgevind het, saam met die bejaardes…
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 4 Mei 2019 vir Solidariteit Helpende Hand in Kraaifontein gehelp met ’n fondsinsameling vir ’n nuwe studiefonds wat vir verdienstelike kinders uit…
AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik…
AfriForum Jeug veroordeel ten sterkste die aankondiging van Tawana Kupe, die nuut aangestelde visekanselier van die Universiteit van Pretoria (UP) van 21 Januarie 2019 waarin…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat die polisiestasie AfriForum genader het…
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 1 September 2018 begin om die veldgedeelte by die Mimosahof Ouetehuis skoon te maak. DĂt volg nadat die…
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n konsultasieproses oor die toekoms van die standbeeld van pres. M.T. Steyn…
AfriForum Jeug het gister ’n skrywe aan sowel Volkswagen (VW) Suid-Afrika as Volkswagen se hoofkantoor in Wolfsburg, Duitsland, gerig rakende ’n onlangse advertensie waarin…
End of content
End of content