Universiteit van Pretoria erken hul beleide is rassisties
Die Universiteit van Pretoria (UP) het vandag erken dat hulle beleide rassisties is en hulle wil die inligting van hierdie rassistiese beleide van hul studente…
Die Universiteit van Pretoria (UP) het vandag erken dat hulle beleide rassisties is en hulle wil die inligting van hierdie rassistiese beleide van hul studente…
AfriForum Jeug het vandag ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Universiteit van Pretoria (UP), die…
Nagenoeg 40 jong leiers van verskillende Pretoriase hoërskole het Donderdag ’n unieke leierskapsontwikkelingsessie – aangebied deur AfriForum Jeug – bygewoon. Dit was die eerste keer…
Rasseklassifikasie vier – ten spyte van ’n skynbare verbintenis tot nierassigheid en gelykheid – hoogty by Suid-Afrikaanse openbare universiteite. Dít meen AfriForum Jeug bevestig die…
AfriForum Jeug het vandag aanvullende bewyse aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur om hul saak te versterk oor die eis dat die EFF Student…
Die Suid-Afrkaanse Menseregtekomissie (SAMRK) het ingestem om AfriForum Jeug se klag van rassisme teen dr. Pedro Mzileni, ’n dosent by die Universiteit van die Vrystaat…
AfriForum Jeug het vandag ’n reuseoorwinning in die belang van alle studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) beklink en hiermee help verseker dat daar…
AfriForum Jeug het vandag ’n klag by die Universiteit van Pretoria (UP) ingedien om beswaar te maak teen die EFF Student Command (EFF SC) UP…
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende brief aan die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestuur om antwoorde te eis oor waarom die stemproses vir die…
AfriForum Jeug is bewus van die onverskoonbare wyse waarop die EFF Student Command (EFFSC) aan die Universiteit van Pretoria (UP) optree vandat die stemproses vir…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.