AfriForum Jeug leer jong skuts oor verantwoordelik jag in Moorreesburg
AfriForum Jeug van die Malmesbury-tak het die afgelope naweek in samewerking met Kaapjag ’n skietdag by die Kaapjag-skietbaan in Moorreesburg aangebied. Jong skuts het hiertydens…