AfriForum Jeug se Kovsies-tak staan verwydering van Steyn-standbeeld teen
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak en AfriForum het gister ’n voorlegging ingedien wat die bedekking en verwydering van die M.T. Steyn-standbeeld op die kampus van die…
Na aanleiding van die EFF-studentebevel se optog op die PUK-kampus om amptelik daarop aan te dring dat Engels as enigste primêre onderrigtaal aanvaar word, voel…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 2 Mei 2019 besluit om aan die gemeenskap terug te gee deur die Geluksoord-tehuis vir verswakte bejaardes te besoek. Die tehuis…
On 2 August 2018 AfriForum Youth’s Maties branch cleaned up the Jan Marais Nature Reserve at the University of Stellenbosch (US) and did general maintenance work to…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 22 Augustus 2019 ’n selfverdedigingwerkswinkel gehou. C.O.B.R.A. Self Defense het dié werkswinkel vir die studente aangebied. “AfriForum Jeug beskou die studente…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur…
AfriForum Jeug verwerp die Universiteit van Pretoria (UP) en TuksRes se besluit om UP-koshuise en -koshuisgange te herdoop. Werner Beineke, woordvoerder van AfriForum Jeug se…
AfriForum Jeug se Bloemfontein- en Kovsies-tak het op 31 Augustus 2019 bome in die Gardeniapark geplant.
Afrikaans het op Woensdag 8 Mei 2019 sy 94ste bestaansjaar as erkende landstaal gevier. AfriForum Jeug se kampustakke het hierdie mylpaal op Donderdag 9 Mei 2019 saam met die studente gevier….
AfriForum Jeug staan tans ’n o. 12-atleet uit die Oos-Kaap by nadat dié skolier nie in die Oostelike Provinsie Atletiekspan vir die komende naweek se nasionale…
End of content
End of content