UV-taaldebat: AfriForum rig skrywe aan raad
Geagte regter Van der Merwe en raadslede, Ek rig hierdie brief aan u in u hoedanigheid as raadslede van die Universiteit van die Vrystaat namens…
Geagte regter Van der Merwe en raadslede, Ek rig hierdie brief aan u in u hoedanigheid as raadslede van die Universiteit van die Vrystaat namens…
AfriForum Jeug het vandag Afrikaans se 90ste bestaansjaar gevier deur op sewe universiteitskampusse regoor die land groen ballonne in die lug op te stuur. Elke…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om verskillende regsopsies te ondersoek na die Universiteit van Pretoria (UP) geweier het om AfriForum Jeug se Tukkies-tak…
AfriForum Jeug gaan teen 17:00 vanmiddag die laaste woord in hul 48-uur-leesmarathon lees. Dié jeugorganisasie het Donderdag om 17:00 met ʼn leesmarathon in Afrikaans begin…
Die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, Henk Maree, is uit ʼn vergadering met die departement van landbou, bosbou en visserye, die studenteraad van die Grootfontein-landboukollege…
AfriForum Jeug het vandag ’n dispuut met die departement van landbou, bosbou en visserye verklaar, nadat dit aan die lig gekom het dat die departement…
AfriForum Jeug het vandag, wat Wêreld Woordeboekdag is, die woorde “tradisie” en “aktivisme” geborg in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se borg-ʼn-woord-projek.
About a month ago, I was on the Hatfield campus of the University of Pretoria, waiting for a class to start when I overheard remarks…
Sowat ‘n maand gelede sit en wag ek op die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus vir my klas om te begin toe ek van my…
End of content
End of content