AfriForum Jeug tree teen SASA-diskriminasie op
AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik…
AfriForum Jeug het op 27 Februarie 2019 sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) te rig, nadat ’n brief vanaf SASA uitgereik…
UP is ’n universiteit met ’n trotse, ryke geskiedenis. Ons sê nee vir veranderinge aan dié universiteit se wapenskild.
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur oor die beoogde verandering van die UP se logo. Dít volg nadat…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur…
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 22 Augustus 2019 ’n selfverdedigingwerkswinkel gehou. C.O.B.R.A. Self Defense het dié werkswinkel vir die studente aangebied.
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 20 Augustus 2019 Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand besoek waar die jeug ’n nuwe geiser…
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gerig waarin hul die liggaam versoek om nie gehoor te gee aan die voorgestelde…
AfriForum Jeug se Vryburg-tak het op 8 Julie 2019 die plaaslike CVO-skool se matriekleerders met hul gemeenskapsdiens in die dorp gehelp deur rommel op te tel. Christelike…
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27 Junie 2019 die water van sowel die Baviaans- en Rooiwalrioolaanleg as die Moreleta-spruit getoets vir E. coli, fekale…
AfriForum en AfriForum Jeug se interns het op 27 Junie 2019 Moreletapark-natuurreservaat se vleiland skoongemaak.
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.