Nagenoeg 40 jong leiers woon eerste AfriForum Jeug-leierskapsontwikkelingsessie by
Nagenoeg 40 jong leiers van verskillende Pretoriase hoërskole het Donderdag ’n unieke leierskapsontwikkelingsessie – aangebied deur AfriForum Jeug – bygewoon. Dit was die eerste keer…