AfriForum Jeug se Puk-tak hou suksesvolle Padel-dag in Potch
AfriForum Jeug se Puk-tak het op 2 April ’n padel-dag by die Kleinplaas Pype-padelbane in Potchefstroom aangebied. Dié dag het altesaam 22 spanne gelok en…
AfriForum Jeug se Puk-tak het op 2 April ’n padel-dag by die Kleinplaas Pype-padelbane in Potchefstroom aangebied. Dié dag het altesaam 22 spanne gelok en…
Klankgreep: Yvonne Gerber (Afrikaans) Klankgreep: Yvonne Gerber (Engels) AfriForum Jeug eis dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n formele ondersoek doen nadat ’n ritueel deur ’n sangoma,…
Altesaam 11 lede van AfriForum Jeug het die afgelope naweek ’n basiese noodhulpkursus suksesvol by Thwala Training in Albertinia voltooi. Dié opleiding vorm deel van…
AfriForum Jeug se Hessekwa-tak het verlede naweek werk daarvan gemaak om ’n skoner omgewing te skep deur ’n uitgebreide skoonmaakaksie in Albertinia te reël. Sewe…
AfriForum Jeug se Port Elizabeth-tak het op 22 Maart in samewerking met Sundays River Adventures deelgeneem aan ’n skoonmaakprojek by die Sondagsrivier. Hierdie aksie het…
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 21 Maart ’n padel-dag by Padelworx in Langenhovenpark in Bloemfontein aangebied. Die doel van die padel-dag was nie net…
Die rektorskantore van die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit Stellenbosch (US) het positief gereageer op AfriForum Jeug se aanbod om hulp in die…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het gister talle slaggate in die Brooklyn- en Hatfield-omgewing herstel wat oor die jare heen groot skade aan padgebruikers se voertuie…
AfriForum Jeug se raakrugbydag op 15 Februarie op die Middelvlei-wynland, het honderde studente van Universiteit Stellenbosch gelok en ’n sterk gees van samehorigheid en kampusbetrokkenheid…
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het verlede naweek aan Veiligheid 101, ’n AfriForum-program wat op verskeie aspekte van veiligheid fokus, deelgeneem. Sessies is aangebied oor die…
End of content
End of content