Kovsie-koshuisinwoner vergelyk sogenaamde dade van wit mense met dié van ’n duiwel
AfriForum het op Donderdag, 6 April 2017, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Villa Bravado-koshuis van…
AfriForum het op Donderdag, 6 April 2017, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Villa Bravado-koshuis van…
Dit is tragies dat onderriginstellings en howe so min beskerming vir die internasionaal erkende reg tot moedertaalonderrig bied. Omdat toegang tot Afrikaanse onderrig vir AfriForum…
AfriForum Jeug het vandag ʼn klag van aanranding by die Midrand Polisiestasie gelê teen Lindsay Maasdorp, die woordvoerder van die Black First Land First-beweging. Dít…
Verlof tot appèl in die saak van AfriForum en Solidariteit teen die nuut aanvaarde taalbeleid van die Universiteit van Pretoria (UP) is vandag in die…
AfriForum Jeug het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand ’n Matie-alumni-studiefonds gestig om huidige en voornemende studente aan die Universiteit van Stellenbosch (US) met behulp…
Henrico Barnard, AfriForum Jeug se kandidaat vir die voorsitterskap van die Universiteit van Pretoria (UP) se tussentydse studenteraad, is gister tot dié amp verkies. AfriForum…
’n Terugslag vir Suid-Afrikaanse taalregte – dít is hoe die applikante AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof in hul…
AfriForum het op Maandag, 21 November 2016, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Taaibos-koshuis van die…
AfriForum Jeug eis die onmiddellike bedanking van prof. Cheryl de la Rey, rektor van die Universiteit van Pretoria.
AfriForum Jeug Tuks het ʼn klagte van aanranding by die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ingedien nadat ’n lid van dié jeugorganisasie tydens die verkiesing van die…
End of content
End of content
"*" indicates required fields