AfriForum Jeug verf ontbrekende straatname in Brits
AfriForum Jeug se Brits-tak het Saterdag 28 Maart, in samewerking met lede van AfriForum Jeug se hoofkantoor in Centurion en AfriForum Jeug se Rustenburg-tak, afgestaan…
AfriForum Jeug se Brits-tak het Saterdag 28 Maart, in samewerking met lede van AfriForum Jeug se hoofkantoor in Centurion en AfriForum Jeug se Rustenburg-tak, afgestaan…
AfriForum Jeug het die afgelope week ’n Veiligheid 101-werksessie by Kruiskerk in Stellenbosch aangebied om studente van die Universiteit Stellenbosch toe te rus met praktiese…
AfriForum Jeug het op 19 Maart sy jaarlikse leierskapsgeleentheid, Toekomsskeppers, vir leiers van Wes-Kaapse skole aangebied. Leerders en onderwysers van Hoërskool Parel Vallei, Hoërskool Bellville…
Meer as 30 studente van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het op Woensdag, 11 Maart, AfriForum Jeug se Veiligheid 101-opleidingsessie by die Amelia-dameskoshuis bygewoon….
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het kragte saamgesnoer met die burgerregteorganisasie se Bloemfontein-tak om altesaam 20 slaggate in Groenewoudstraat te herstel. Dié straat is ’n belangrike…
AfriForum Jeug het vandeesweek sy jaarlikse leierskapsgeleentheid, genaamd Toekomsskeppers, vir leerders van Gautengse skole aangebied. Onder die tema “Vonk Voort” het leerders van Hoërskool Zwartkop,…
AfriForum Jeug se Tuks-tak het vandeesweek in samewerking met AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid ’n Veiligheid 101-werksessie vir studente by die Universiteit van Pretoria (UP)…
AfriForum Jeug se Brits-tak het gewys dat jongmense beslis nie op hul louere gaan rus en wag vir verandering nie, hulle gaan self verandering teweeg…
AfriForum Jeug se jaarlikse kongres het vanjaar van 29 Januarie tot 1 Februarie plaasgevind by The Conclave Country Lodge buite Pretoria. Vanjaar se tema was…
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die afgelope naweek op die verbetering van pad- en leerderveiligheid by skole in dié Rosestad gefokus. Verskeie praktiese projekte is…
End of content
End of content