Nuwe jeug-tak in Matzikama begin ’n reis van groei en betrokkenheid
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het 4 en 5 Desember tot stand gekom. Die stigting van hierdie tak bewys die jeug se bereidwilligheid om nie net…
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het 4 en 5 Desember tot stand gekom. Die stigting van hierdie tak bewys die jeug se bereidwilligheid om nie net…
AfriForum Jeug het gister ’n dringende hofaansoek uitgereik teen die Universiteit Stellenbosch (US) by die Wes-Kaapse hooggeregshof om die diskwalifikasie van Jolene le Roux as…
Die wiskunde is só eenvoudig en vereis nie eens ’n sakrekenaar nie. Volgens statistiek wat AfriForum Jeug vandag as deel van ’n protesaksie, tesame met…
AfriForum Jeug dring aan op deregistrasie van studentevereniging Dit is ’n duidelike en daadwerklike oproep tot geweld teen ’n minderheidsgroep en hits rassisme, verdeeldheid en…
Die AfriForum Jeug-tak in Hessekwa het in September twee baie suksesvolle skoonmaakprojekte gehou waartydens sowat 45 sakke vullis eindelik verwyder is. Die jeug-tak het op…
AfriForum Jeug doen ’n beroep op die Universiteit Stellenbosch (US) om Jolene le Roux nie vir die wolwe te gooi nie en dringend in te…
Nuwe verwikkelinge in die voortslepende kontroversie rakende die Studenteraadsverkiesing (SR-verkiesing) by die Universiteit Stellenbosch (US) het AfriForum Jeug genoop om vandag ’n tweede regskrywe aan…
Kry veiligheidsopleiding; leer van herwinning, woordvoerderwerk en vele meer! Nege Afrikaanse studente het vandag (9 Julie) moue opgerol en in samewerking met AfriForum se Centurion-tak…
Die eerste dag van klasse op die hoofkampus van die Universiteit van Pretoria (UP) is in chaos gedompel met stakende werknemers wat studente toegang tot…
Nagenoeg 40 jong leiers van verskillende Pretoriase hoërskole het Donderdag ’n unieke leierskapsontwikkelingsessie – aangebied deur AfriForum Jeug – bygewoon. Dit was die eerste keer…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.