AfriForum Jeug herstel slaggate en bemagtig gemeenskap tydens Jeugkongres
AfriForum Jeug-lede van reg oor die land het op 25 Januarie, saam met die plaaslike AfriForum-tak, die strate van Parys ingevaar en sowat 3.75 ton…
AfriForum Jeug-lede van reg oor die land het op 25 Januarie, saam met die plaaslike AfriForum-tak, die strate van Parys ingevaar en sowat 3.75 ton…
AfriForum Jeug hou op 15 Februarie ’n lekker Raakrugbydag by Middelvlei Wynplaas om die akademiese jaar op ’n hoë noot af te skop. Mans en…
AfriForum Jeug het in samewerking met AfriForum se afdeling vir Jeugleierskap en Ontwikkeling die eerste Toekomsskeppers-geleentheid in die Wes-Kaap aangebied. Hierdie geleentheid was daarop gemik…
AfriForum Jeug se takke het verskeie aksies gedurende die laaste twee weke van September aangepak om hul dorpe skoon te hou en sodoende hulle gemeenskapsbetrokkenheid…
AfriForum Jeug het op 3 Oktober in samewerking met AfriForum se afdeling vir Jeugleierskap en Ontwikkeling ’n leierskapsontwikkelingssessie aan gr. 11-leerders van Gauteng aangebied. Altesaam…
’n Oorwinning vir Afrikaans én studente se reg tot vrye, demokratiese en deursigtige Studenteraadsverkiesings (SR-verkiesings). Dít is hoe AfriForum Jeug die besluit van die Universiteit…
Pogings om Afrikaans selfs verder te verdring by die Universiteit Stellenbosch (US) het volgens AfriForum Jeug vandeesweek nuwe hoogtes bereik toe ’n herrie rondom ’n…
AfriForum Jeug se George-tak het op 3 Augustus ’n mini SASS-riviertoets in die bolope van die Witelsrivier uitgevoer. Die mini SASS-riviertoets is ontwerp om die…
Ontwrigting van ’n universiteitsprogram – dít is uiteindelik al waaraan Shaun Christie, ’n regstudent in sy finale jaar aan die Noordwes-Universiteit, vandeesweek skuldig bevind kon…
AfriForum Jeug het vandag opnuut kapsie gemaak teen die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA). Dié jeugorganisasie het plakkate met slagspreuke soos “Afrikaanse…
End of content
End of content