AfriForum Jeug steun verwydering van Wits VSR-president ná rassistiese uitlatings
AfriForum Jeug ondersteun die Suid-Afrikaanse Unie van Joodse Studente in hul eis om die Wits Universiteit se VSR-president, Mcebo Dlamini, te laat verwyder ná sy…
AfriForum Jeug ondersteun die Suid-Afrikaanse Unie van Joodse Studente in hul eis om die Wits Universiteit se VSR-president, Mcebo Dlamini, te laat verwyder ná sy…
“Jan van Riebeeck en sy cronies was evil”, het Suleiman Stellenboom onlangs tydens ‘n aktivistiese aksie voor die standbeelde van Jan en Maria van Riebeeck…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om verskillende regsopsies te ondersoek na die Universiteit van Pretoria (UP) geweier het om AfriForum Jeug se Tukkies-tak…
AfriForum Jeug het vandag ʼn protesaksie by die Uniegebou in Pretoria gehou as deel van hulle #dankieJan-veldtog. Dié veldtog het verlede week in Kaapstad afgeskop…
AfriForum Jeug verwerp die rassehaat wat deur die South African Students Congress (SASCO) op die kampus van die Universiteit van Pretoria en op Twitter met…
AfriForum Jeug het vandag – as deel van hul veldtog: #dankieJan – ’n memorandum aan die Parlement oorhandig waarin hulle die beskerming van Afrikaners se…
AfriForum Jeug het sy regspan opdrag gegee om voort te gaan met die opstel en uitreiking van ’n dagvaarding teen die rektor van die Universiteit…
AfriForum Jeug het die raad van die Noordwes-Universiteit én prof. Dan Kgwadi, visekanselier, versoek om teen lede van die Institusionele Studenteraad (ISR) op te tree.
AfriForum Jeug verwelkom die herinstelling van Monica van Schalkwyk, studenteraadvoorsitter van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, tot die Institusionele Studenteraad.
AfriForum Jeug se regspan het ’n eisbrief op professor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) beteken waarin Cobus Muller en Charl…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
Unionlaan 58, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. Alle regte voorbehou.
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.