Ken jy pres. M.T. Steyn?

e-cards-ken-jy-steyn

Ken jy pres. M.T. Steyn? Beantwoord die onderstaande vrae en staan ’n kans om die boek Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 van Kraal Uitgewers te wen.

WEN!: Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 (Kraal Uitgewers)

 

Die wenner word op 4 Mei 2018 aangekondig. Ons sal die wenner kontak deur middle van die besonderhede wat ingevul is. Maak dus seker dat joune korrek is!

Wenners word 4 Mei op AfriForum Jeug se Facebook-blad aangekondig.