AfriForum Jeug rus Kovsies-studente toe met praktiese veiligheidsvaardighede
Meer as 30 studente van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het op Woensdag, 11 Maart, AfriForum Jeug se Veiligheid 101-opleidingsessie by die Amelia-dameskoshuis bygewoon….

