AfriForum Jeug daag minister om weer leerlingrybewystoets te skryf gegewe hoë druipsyfer
AfriForum Jeug het Barbara Creecy, minister van Vervoer, uitgedaag om weer die leerlingrybewystoets af te lê, aangesien die nuwe gerekenariseerde toetse dit skynbaar onmoontlik gemaak…

