Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug

Aksies

Sluit aan Kernstandpunte

NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

30/10/2025
Die NWU se besluit om nie die “Kill the Boer”-dreunsang op sy kampus te veroordeel nie, is in stryd met…
Lees meer NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem

Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

22/09/2025
Die NWU maak asof hulle deur die hof verbied is om die sing van “Kill the Boer” te kritiseer, of…
Lees meer Dink jy jy is nog welkom of veilig by die NWU?

KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

09/09/2025
Elke dag ry inwoners van Kovsies se Amelia Dameskoshuis en Veritas Manskoshuis in en uit by die hekke in Groenewaldstraat…
Lees meer KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

Metro laat Tuks-studente in die donker!

02/09/2025
Slegs ongeveer een uit elke 20 straatligte rondom die kampus van die Universiteit van Pretoria werk. Die paar ligte wat…
Lees meer Metro laat Tuks-studente in die donker!

Soek vir bertie

01/09/2025
Reëls vir die Soek-vir-Bertie-kompetisie 1. Wie mag deelneem? 2. Hoe werk dit? 3. Trekking en wenner 4. Belangrike inligting Vul…
Lees meer Soek vir bertie

Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.

06/06/2025
Gisteraand is “Kill the Boer” op die Puk-kampus gesing. Hoe kan dit toegelaat word op ’n kampus waar studente veronderstel…
Lees meer Puk-studente word gedreig deur die “Kill the Boer”-lied op kampus.
Vertrou die proses! 🥸 Vertrou die proses! 🥸
Die NWU gaan nie die sing van “Kill the boer” Die NWU gaan nie die sing van “Kill the boer” veroordeel nie. Duidelik kry hulle nie die boodskap nie. Help ons om dit by hulle uit te kry.

Sit jou naam by die brief deur die skakel in ons bio te volg.
Movember in die Jeug-kantoor! 👨🏻 Movember in die Jeug-kantoor! 👨🏻
Ons benodig studente se mening oor die sing van “Kill the Boer” by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus in September 2025.

https://www.research.net/r/Studente_se_mening_oor_die_sing_van_Kill_the_Boer_by_die_Noordwes-Universiteit
NWU weier om standpunt in te neem teen haatspraak! NWU weier om standpunt in te neem teen haatspraak!

Sit jou naam by die brief en wys jy staan vir ’n veilige, respekvolle universiteit vir almal.

https://afriforumjeug.co.za/nwu-weier-om-standpunt-in-te-neem-teen-haatspraak/
Dag 3 van Toekomskeppers – Wes-Kaap ✨ Die Toe Dag 3 van Toekomskeppers – Wes-Kaap ✨

Die Toekomskeppers-funksie is ’n inisiatief van AfriForum Jeug wat daarop gemik is om in die leiers van môre te belê. Die program fokus op die nuutverkose graad 11-leiers van verskeie plaaslike skole en bemagtig hulle met praktiese leierskapvaardighede wat hulle nie net in hul skole nie, maar ook in hul gemeenskappe kan toepas. Benewens die ontwikkeling van leierskapvaardighede, bied die dag ook ’n waardevolle netwerkgeleentheid waar jong leiers mekaar beter kan leer ken en ondersteuning kan vind by eweknieë wat dieselfde roeping deel.
Sterkte matrieks! ✨✏ Sterkte matrieks! ✨✏
Hier is 'n paar foto's van AfriForum Jeug-takke wa Hier is 'n paar foto's van AfriForum Jeug-takke wat deel was van verskeie massapatrollies.💪🚨

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search