AfriForum Jeug appelleer nΓ‘ onregmatige opskorting van VSR-kandidate se kandidature by US
AfriForum Jeug het na die studente-appΓ¨lliggaam van die Universiteit van Stellenbosch (US) geappelleer teen die onregmatige opskorting van die kandidatuur van sewe kandidate wat aan…

