Raak betrokke

Sluit aan

In ’n tyd waarin soveel stemme om aandag meeding, gee AfriForum Jeug vir jou die ruimte om nie net gehoor te word nie, maar om werklik iets te kan beteken en ’n verskil te maak. Ons glo dat selfstandigheid, die gemeenskap en aksie die boustene van ’n beter toekoms is. En daardie toekoms begin by jóú.

Daar is ’n plek vir jou by AfriForum Jeug – of jy op kampus betrokke wil raak, jou gemeenskap wil verbeter, deel wil wees van veldtogte of sommer net wil inskakel en leer. Jou stem maak saak. Jou deelname dra gewig. Saam is ons sterker.

Word ’n nie-betalende ondersteuner

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.