Skip to content
AfriForum Jeug
  • Home
  • About us
  • Get involvedExpand
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Sluit aan
AfriForum Jeug

You are responsible for your future. Go vote! – AfriForum Youth

03/11/2026
|
By AfriForum
Read more You are responsible for your future. Go vote! – AfriForum Youth

AfriForum Youth empowers 47 leaders to strengthen Western Cape communities

20/10/2026
|
By meganswart
Read more AfriForum Youth empowers 47 leaders to strengthen Western Cape communities

AfriForum protests outside Tshwane House over delays of Lynnwood Road construction

15/10/2026
|
By ilze.nieuwoudt@afriforum.co.za
Read more AfriForum protests outside Tshwane House over delays of Lynnwood Road construction

New generation of leaders equipped to shape the future

09/10/2026
|
By meganswart
Read more New generation of leaders equipped to shape the future

AfriForum Youth equips Rustenburg residents with self-defence skills

30/09/2026
|
By AfriForum
Read more AfriForum Youth equips Rustenburg residents with self-defence skills

AfriForum Youth demands answers regarding R146 million roadworks on Lynnwood Road that are still dragging on

28/09/2026
|
By AfriForum
Read more AfriForum Youth demands answers regarding R146 million roadworks on Lynnwood Road that are still dragging on

New crosses planted at White Cross Monument: AfriForum Youth demands action against farm murders

22/09/2026
|
By ilze.nieuwoudt@afriforum.co.za
Read more New crosses planted at White Cross Monument: AfriForum Youth demands action against farm murders

AfriForum Youth empowers women to take ownership of their future

11/09/2026
|
By meganswart
Read more AfriForum Youth empowers women to take ownership of their future

AfriForum Youth requests an independent review of the learner’s license test question bank

28/08/2026
|
By AfriForum
Read more AfriForum Youth requests an independent review of the learner’s license test question bank
Neonpadeltoernooi en nagmark 💥 Dis die mense wat Neonpadeltoernooi en nagmark 💥

Dis die mense wat dit lekker maak!

Met gesonde kompetisie 🎾

Die energie? 10/10.

Rustenburg het die taak verstaan 🫡

Vat vas!

Rustenburg, julle was lekker!

Jongmense wat dinge laat gebeur.

Be lekker en woon ons volgend aksie by 🤙🏽– stuur ’n DM vir die WA-skakel

#VonkVoort
Hoeveel boere nog, pres. Cyril Ramaphosa? Stilbly Hoeveel boere nog, pres. Cyril Ramaphosa?
Stilbly is nie meer 'n opsie nie – plaasaanvalle verwoes lewens, gesinne en gemeenskappe. Suid-Afrika verdien om te weet wat die president se standpunt hieroor is. 

Ons verdien leiers wat bedoel wat hulle sê, nie leiers wat "dubbelsinnigheid" later as 'n verduideliking gebruik wanneer hulle woorde en liedere onder 'n vergrootglas geplaas word nie. 

Boekmerk solank 1 Desember in jou kalender. @AfriForum verklaar dié dag as Wêreldwye Dag teen Plaasmoorde.

#Plaasmoorde #Boere #HoeveelNog
Met soveel plaasaanvalle en moorde wat tans in die Met soveel plaasaanvalle en moorde wat tans in die Oos-Rand gepleeg word, wonder mens of die polisie nog relevant is in SA?! 🦺

Kom luister gerus Donderdag om 15:00 op AfriForum Jeug se YouTube-kanaal na wat Marnus Kamfer te sê het oor dié onderwerp.😉 Dis beter om te weet as om te wonder! 

Laat die Jeug dit maar sê!
Oktober-maand by AfriForum Jeug! Nog 'n goeie een Oktober-maand by AfriForum Jeug!
Nog 'n goeie een in die sak! 😎

#Oktober #VonkVoort #AfriForumJeug
Ons wil almal van die woord "politiek" af wegbly, Ons wil almal van die woord "politiek" af wegbly, maar besef nie dat politiek elke dag deel is van ons lewens nie – van die slaggat waardeur jy ry tot beurtkrag en die vuil water in jou krane. @arno_roodt

Baie geluk as jy gister gestem het, want jou burgerlike verantwoordelikheid begin vandag! Gaan jy betrokke raak en self eienaarskap neem vir die bevordering van jou gemeenskap? Of gaan jy terugsit en wag vir die regering?

#Politiek #VonkVoort #Stem
Só vier die jeug stemdag! Dankie @thestaffordshir Só vier die jeug stemdag!

Dankie @thestaffordshirepub @livingstones_restaurant @musiccafepotch @horseandriver vir die koue bederf!

#Stem #KoueBiere #AfriForumJeug
Dankie dat jy vandag gaan stem het! Alhoewel ons Dankie dat jy vandag gaan stem het!

Alhoewel ons sterk in federalisme en desentralisering van mag glo, is ons ook bewus dat die regte party dit kan help moontlik maak. Om jou kruisie te gaan trek, is slegs één van die maniere hoe jy kan help bou aan die toekoms waarin jy glo.

Laat die jeug dit nou maar sê!

#Stem #LaatJouStemTel
In rondte twee saam met @sewing_club_co.za het ons In rondte twee saam met @sewing_club_co.za het ons pajamabroekies gemaak. ☺️ Lyk sommer soos die ware Jakob. 😉

Bloem! Sien julle vir rondte drie as ons somerrokkies saam met Tannie Velmaé maak. 👒💛

Contact details

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • 58 Union Avenue, Kloofsig,
    Centurion

Follow us on

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Join now
  • Home
  • About us
  • Get involved
    • Campuses and branches
    • Join now
  • News
  • Events
  • Contact us
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search