NSFAS bursary cancelled? We want to help you!
The National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) recently informed 5 000 students that their bursaries had been cancelled because they included alleged false information in…
The National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) recently informed 5 000 students that their bursaries had been cancelled because they included alleged false information in…
Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie geloods toe dié vleuel met die eerste van ’n reeks opgraderings by Pro Gratia-skool…
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou. Vrywilligers het douvoordag opgestaan om die strand in Margate skoon te maak en…
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gaan verrig….
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 8 Maart 2019 as deel van die jeugorganisasie se 2019-projekte ’n volhoubare uilhuisprojek van stapel gestuur. Dít volg nadat die…
AfriForum Jeug se Standerton-tak het op Woensdag 20 Maart 2019 die Voetsporemonument ongeveer 25 km buite Standerton op die Morgenzon-pad skoongemaak en die gras gesny. Die…
AfriForum Jeug se Secunda Teks-tak het op Saterdag 16 Maart 2019 die onsigbare padtekens in Evander voor Laerskool Hoëvelder oorgeverf om dit veiliger vir skoolleerders…
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van…
AfriForum Jeug in Vryburg het oor die afgelope maand Jean-Marie Reyneke se liefdadigheidsprojek ondersteun deur klere vir behoeftige mense in te samel. Reyneke se teiken…
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat Slaghuis in Meyerspark geloods. Dié…
End of content
End of content
jeug@afriforum.co.za
086 10 200 30
58 Union Avenue, Kloofsig,
Centurion
© AfriForum. All rights reserved
Part of the Solidarity Movement | POPI legislation
AfriForum Jeug © 2022 AfriForum
Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.
Notifications