Veldtogte

  • |

    #AfrikaansSalBly

    #AfrikaansSalBly Β Moedertaalonderrig is nie ’n voorreg nie, maar jou grondwetlike reg – daarom dring ons daarop aan om in Afrikaans klas te loop. AfriForum Jeug…

  • |

    Stel ons vry!

    Stel ons vry!: AfriForum Jeug dryf β€˜n veldtog teen onbillike regstellende aksie (affirmative action). Regstellende aksie in Suid-Afrika het misluk omdat dit die minderheid vervreem…

  • |

    Jeugontwikkeling

    Jeugontwikkeling: Die bevordering van ’n kultuur van leierskap onder jongmense is een van AfriForum Jeug se hooffokusareas. Die doel is nie net om leierskap te…

  • |

    Gehalte onderwys

    Gehalte onderwys: Aksies wat al gedryf is om gehalteonderwys te verseker: Vergader met raad van HoΓ«r Onderwys om toelating tot universiteite wat gegrond is op…

  • |

    Bevorder Afrikaans

    Bevorder Afrikaans: β€˜n Klagtekanaal vir studente se taalklagtes: Studente kan hul stem laat hoor oor probleme wat met taal verband hou. Dit gebeur dikwels dat…

  • |

    Groenbussieprojek

    Groenbussieprojek: AfriForum Jeug is die afgelope twee jaar betrokke by liefdadigheidsprojekte by kinderhuise landwyd. Ons Groenemmerprojek was Ε‰ reusesukses en het Ε‰ werklike verskil in…

End of content

End of content