NWU weier om standpunt teen haatspraak in te neem
Die NWU se besluit om nie die “Kill the Boer”-dreunsang op sy kampus te veroordeel nie, is in stryd met sy eie beleid en waardes. Stilbly oor aanhitsing tot geweld laat studente onveilig voel en ondermyn respek en eenheid op kampus.
Ons eis dat die NWU sy besluit heroorweeg en duidelik standpunt inneem teen enige vorm van haatspraak of verdeeldheid.
Sit jou naam by die brief en wys dat staan vir ’n veilige, respekvolle universiteit vir almal staan.
"*" indicates required fields





