|

KOVSIES IS KEELVOL VIR SLAGGATE VOOR VERITAS MANS- EN AMELIA DAMESKOSHUIS

Elke dag ry inwoners van Kovsies se Amelia Dameskoshuis en Veritas Manskoshuis in en uit by die hekke in Groenewaldstraat en durf die honderde slaggate aan wat ons motors beskadig en ons veiligheid in gevaar stel.

  • Motors se bande bars.
  • Motors word beskadig.
  • Studente se veiligheid word bedreig.

AfriForum Jeug sê genoeg is genoeg – Kovsies verdien beter!

Met 500 handtekeninge kan ons hierdie slaggate herstel en wys dat ons nie langer gaan stilbly nie. Dit gaan nie net oor padoppervlaktes nie, dit gaan oor ons reg tot ’n veilige leer- en leefomgewing.

Teken die petisie en wys dat Kovsies-studente KEELVOL is vir slaggate!

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.