Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Veldtogte | Vuurwarm

UP-wapenskildverandering

02/09/2019

UP is ’n universiteit met ’n trotse, ryke geskiedenis. Ons sê nee vir veranderinge aan dié universiteit se wapenskild.

  • Die UP-bestuur oorweeg dit om die UP-wapenskild vir kommunikasie-en-bemarkingsredes te verander. Hulle wil nou bepaal of die bestaande wapenskild steeds die waardes en strewes van die UP-gemeenskap teenwoordig – en ons sê JA!
  • Sou hulle die UP-wapenskild vir bemarkingsredes verander, is daar niks wat hulle dan keer om al die ander handelsmerke en gebouename te transformeer en verander nie. Die UP gaan binnekort ’n identiteitlose instelling sonder trots wees.
  • Dit is nóg ’n wyse waarop die UP-bestuur geld op onnodige veranderings bestee in plaas daarvan om dié geld in studenteontwikkeling te investeer.
  • Die aangehegte brosjure vertel jou meer oor die wapenskild en die waardes daarvan.

Deur dié petisie te onderteken, beaam jy as student, toekomstige student, ouer, alumnus en/of UP-personeellid dat jy die veranderinge aan die wapenskild teenstaan en eis dat die wapenskild behoue bly!

Post Tags: #Logo#Tukkies#Universiteit van Pretoria#UP
Ons het gister die fiasko van die Lynnwoodweg-padw Ons het gister die fiasko van die Lynnwoodweg-padwerke by Tshwane se hoofkantoor gaan dupliseer.

Hoe voel dit, Tshwane? ⛔️🚧
Dis nogal ongemaklik om so tussen konstruksie iewers te probeer uitkom, nè?

#Padwerke #AfriForumJeug
Is my graad die moeite werd? 📚👩🏼‍🎓 @mareevdb_skim Is my graad die moeite werd? 📚👩🏼‍🎓

@mareevdb_skimpie, wat self nog studeer, praat oor die belangrikheid van 'n graad en hoe dit vir jou deure kan oopmaak. Hy gesels ook oor die impak wat jy solank in jou omgewing kan maak deur betrokke te raak by verskillende aksies. 

Nou beskikbaar op AfriForum Jeug se Youtube kanaal of op die skakel in ons bio. 🗣️

Laat die Jeug dit nou maar sê!
KannieWeetNie het toe eintlik nogal baie van rolba KannieWeetNie het toe eintlik nogal baie van rolbal geweet. 🏐😉

Ons dink dis veilig om te sê Rum & Rolbal is ’n wenner!

Potch-rolbal: Deel 1 🔥
Kyk uit vir die res.

#Rolbal #BeweegJouDeeg #Jeug
Parade, parade, PARADE! 🫡 @seeensand het ons gele Parade, parade, PARADE! 🫡

@seeensand het ons geleer van seestrome, mossels en lewensredding, nuwe uitdagings aangepak en sommer baie herinneringe gemaak 🛟

Sien julle beslis volgende jaar weer!

#Strome #Lewensredding #Hermanus
Verskillende temperamente, nuwe perspektiewe en ee Verskillende temperamente, nuwe perspektiewe en een gemeenskaplike doel: om saam sterker gemeenskappe te bou.

Vyf skole en 47 nuwe leiers het AfriForum Jeug se Toekomsskeppers-geleentheid by Akademia se Paarl-kampus bygewoon. 💥 Leiers van vandag. Toekomsskeppers van môre. 🫡

#Toekomskeppers #AfriForumJeug #Leiers
Vertel ons gerus in die kommentaar wat vir julle d Vertel ons gerus in die kommentaar wat vir julle die definisie van sukses is? 

Kyk uit vir episode 4 van ons podsendreeks saam met @mareevdb_skimpie wat Donderdag om 15:00 bekendgestel word 🗣️🔥

#LaatDieJeugDieNiuMaarSe #AfriForumJeug #Sukses
Die Sol-Tech-studente het hulle eerste skietopleid Die Sol-Tech-studente het hulle eerste skietopleiding bygewoon, waar die fokus nie net op wapenveiligheid was nie, maar ook op die korrekte hantering van 'n wapen asook algemene veiligheid. 🦺🔫

Hierdie is net die begin!😉

#SkietOpleiding #Veiligheid #AfriForumJeug #BeweegJouJeug
Dubbel die gewig van jou stem, beteken dubbel die Dubbel die gewig van jou stem, beteken dubbel die impak wat jy in jou gemeenskap kan maak 🗣️😉

As jy reeds geregistreer is om te stem op 4 November, hou hierdie spasie dop vir wat die Jeug gaan doen op daardie dag 🍺🔥

#Stem #LaatDieJeuDitNouMaarSe

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search