| DeurLeanne

Tuks Biermyl

Aangebied deur AfriForum Jeug se Tuks-tak en Padstal

Datum: Woensdag 19 Maart

Tyd: 17:00-19:00

Plek: Padstal Hatfield

R30-inskrywingsfooi per persoon

Koste per persoon beloop R30 en moet vooraf betaal word om jou plek te verseker.

BANKBESONDERHEDE:
Eerste Nasionale Bank (FNB)
Takkode: 252445
Rekeningnr: 62626490627
Verwysing: Tuks Biermyl + Spannaam