Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Uncategorized @af

toets

02/09/202102/09/2021

toets

Dink jy Dada het homself regverdig gradeer? Jý kan Dink jy Dada het homself regverdig gradeer? Jý kan hom gradeer op die skakel in ons bio.

#afriforumjeug #beweegjoujeug
Ons Bloemfontein-tak sorg vir 'n veiliger omgewing Ons Bloemfontein-tak sorg vir 'n veiliger omgewing binne hulle gemeenskap. 🚧💪🏻

Voetoorgange en stoptekens is by Hoërskool Fichardtpark oorgeverf. Hierdie is slegs die begin van die groter verskil wat ons wil maak! 😁🫵🏼

#onssalself #VonkVoort #Hoopskeppers
AfriForum Jeug se Hessekwa-tak het Saterdag 'n sko AfriForum Jeug se Hessekwa-tak het Saterdag 'n skoonmaakaksie in die Albertinia-area aangepak.💪🏻

Elke persoon wat bietjie help en saamwerk maak ’n groot verskil – 38 sakke rommel in totaal. Saam maak ons ’n groot verskil.🫵🏼😁

#VonkVoort #BeweegJouJeug #OnsSalSelf
Dís wat gebeur as die energie van jongmense en gem Dís wat gebeur as die energie van jongmense en gemeenskapsgees saamkom!🫵🏼😁

Knysna se Jeug-tak het die voorreg gehad om Sondag 26 April as borg deel te wees van die @sedgefieldstreetskatejam en het 'n skaatsplank aan die o. 12-vryestylwenner oorhandig. 🏆

Ons is dankbaar om deel te kon wees van so 'n energieke gemeenskapsdag!

#BeweegJouJeug #DieJeugVanVandag #Hoopskeppers
📣 Welkom in "Pothole"-stroom 🚧 – teken ons petisie 📣 Welkom in "Pothole"-stroom 🚧 – teken ons petisie as jy gatvol is vir die slaggate! 

Skakel in die bio. ✍️

#Gatvol #VonkVoort #OnsSalSelf #FeiteWen
Puk-studente is GATVOL vir slaggate – teken die pe Puk-studente is GATVOL vir slaggate – teken die petisie in die bio 📣📝

Laat weet ons: waar is die grootste slaggat in Potch? 🚧🛑

#Gatvol #VonkVoort #FeiteWen #OnsSalSelf
Nog ‘n lekker sosiale geleentheid vir die jeug in Nog ‘n lekker sosiale geleentheid vir die jeug in Potch!🍹🎾

Op heerlike pons en goeie padel! Ons sorg vir ‘n veilige bymekaarkomplek vir jong Afrikaners. 🫵🏼😁

#JeugSosiaal #DieJeugVanVandag #BeweegJouJeug
POV - Jy was by AfriForum Jeug en Karlien-dameskos POV - Jy was by AfriForum Jeug en Karlien-dameskoshuis se Veiligheid 101. 🥷🥊💥

Maak seker dat jy nie die volgende een misloop nie! 😉

#VegEnBou #Hoopskepper #VonkVoort #FeiteWen #Veiligheid101

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search