Skip to content
AfriForum Jeug
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokkeExpand
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Sluit aan
AfriForum Jeug
Uncategorized @af

toets

02/09/202102/09/2021

toets

GAT-VOL 📣🚧 3,5 ton teer later en uiteindelik kan GAT-VOL 📣🚧

3,5 ton teer later en uiteindelik kan karre weer op Lynnwoodweg ry, te danke aan AfriForum Jeug se Tuks-tak 🚧🚩👷‍♂️

#OnsSalSelf #FeiteWen #Hoopskeppers #VonkVoort #VegEnBou
Rustenburg Jeug, die tyd het aangebreek! Hierdie Rustenburg Jeug, die tyd het aangebreek!

Hierdie Saterdag, 11 April wil jy NIE misloop nie. Kom rol moue saam met ons op deur die eerste #OnsSalSelf-aksie in die gemeenskap. Daarna gaan ons sosiaal verkeer op die padelbaan en dit afsluit met ’n heerlike worsbroodjie. 🎾🌭

Ons sien jou daar 🫵🏼😁
#OnsSalSelf #RustenbugJeug #Padel
Geseënde Paasnaweek! ✝️ Filippense 2:8: “Hy was i Geseënde Paasnaweek! ✝️

Filippense 2:8: “Hy was in die gestalte van ’n mens en het Homself verneder deur gehoorsaam te word tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.”
AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die nawee AfriForum Jeug se Vanderbijlpark-tak het die naweek saam met die bloedbank mense gemotiveer om bloed te skenk. 💉💪
AfriForum Jeug se Paarl-tak was betrokke by die ma AfriForum Jeug se Paarl-tak was betrokke by die massapatrollie saam met AfriForum se Malmesbury- en Durbanville-takke.🚨🚨
AfriForum Jeug was betrokke by die CANSA Relay For AfriForum Jeug was betrokke by die CANSA Relay For Life waar deelnemers stap van sesuur die aand tot sesuur die volgende oggend. Die doel is om kankeroorwinnaars te herinner dat hulle nooit alleen sal stap nie!🚶🏽‍♀️
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die AfriFor AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het die AfriForum Uitsig-tak gehelp om padtekens by Laerskool Onze Rust te verf. 🪏🦺
Kom ons help die regering! 🤝 #FeiteWen #OnsSalSel Kom ons help die regering! 🤝

#FeiteWen #OnsSalSelf #VonkVoort

Kontakbesonderhede

  • jeug@afriforum.co.za
  • 086 10 200 30
  • Unionlaan 58, Kloofsig,
    Centurion

Volg ons op

  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • WhatsApp
  • X
  • YouTube
Sluit aan
  • Tuisblad
  • Wie is ons?
  • Raak betrokke
    • Kampusse en takke
    • Sluit aan
  • Nuus
  • Aksies
  • Byeenkomste
  • Kernstandpunte
  • Kontak ons
Facebook X Instagram TikTok YouTube
Sluit aan
Search