SUKSES
Een van die rolle van ’n burgerregteorganisasie is om kwessies aan te pak wat ’n negatiewe impak op orde in die samelewing kan hê.
Baie dankie vir jou deelname en betrokkenheid. AfriForum sal seker maak dat jou stem gehoor word.
Kyk gerus na ons ander veldtogte en aksies en raak asseblief ook daar betrokke. Dit gee aan ons die mandaat om op te tree waar daar vergrype en versuim is.
Saam kan ons ʼn verskil maak!