STAAN OP TEEN ONREGVERDIGHEID!
STAAN OP TEEN ONREGVERDIGHEID!
- Die besluite van die bestuur van Stellenbosch-kampus is teenstrydig met die Grondwet en die universiteit se taalbeleid.
- Besluite wat deur bestuur geneem word, weerspieël nie dit wat in uitsprake gesê word nie.
- Prof. Wim de Villiers – die visekanselier en rektor – kan nie langer vertrou word nie.
- Laat gelykheid eerder as onregverdigheid op Stellenbosch-kampus seëvier.
Teken AfriForum Jeug se petisie en eis dat MATIES-studente van onregverdigheid vrygestel word!